Jay du Plessis
@jayduplessis2171
登録者
再生回数
動画
API
30K
リアルタイムYouTube登録者カウンター
Loading Advanced Analytics...
Jay du Plessis
Hy is die stoutseun van Afrikaanse popmusiek wat enige partytjie behoorlik aan die gang kry. Dis al veertien jaar sedert hy sy solo-album uitgereik het (Solo in 2010, #DisHoeOnsRol in 2013, So Lank Sal Ek Jou Liefhê in 2017) en byna elke uitreiking spog met platinumstatus vir verkope.
Ná Eden het Jay op sy eie pad vertrek. En sedertdien eggo Jay se rekordsukses in elke projek wat hy aanpak, of dit nou die indrukwekkende versameling duette saam met Lianie May is, of sy eie materiaal.
Jay spog ook met buitengewone, uitsonderlike internetsukses en sy nuutste partytjietreffer, Stoutgat het net soos al sy voriges, die ligte uitgeskiet. Lê Bietjie Langer staan bykans op 17 miljoen strome en sy duet met Riaan Benade, Rowwe Bliksem, 'n allemintige 29 miljoen strome.
Met talle SAMA en Huisgenoot Tempo-toekennings asook vyf platinum en drie dubbelplatinum albums agter sy naam, hou Jay duidelik van goeie geselskap.
Embed
YouTubeの登録者数、再生回数、クリエイター比較、マイルストーンをリアルタイムで追跡できます。
動画
Jay #Potjiekos #afrikaans #afrikaansisgroot #Live
Uploaded
490
再生回数
21
Likes
1
Comments
About RealtimeSubCount.com
YouTubeの登録者数、再生回数、クリエイター比較、マイルストーンをリアルタイムで追跡できます。